Kynoch
Raakvatter-vroueboer deel haar storie: Die wonder van groei uit jou swaarkry
‘n Baie formidabele en inspirerende vroueboer, tannie Baps van Jaarsveld boer op die plaas Rusfontein, tussen Balfour en Villiers. Oor die jare kom daar baie mense oor jou pad, en sommige mense het die gawe om 'n merkwaardige merk in jou lewe te los. Tannie Baps is beslis een[...]
Lauretta Visage – a God-fearing farmer
Dedication, hard work, the right decisions … and the right fertiliser, lead to abundant harvests and successful farming. This fact is proven by Lauretta Visagie of Vereeniging. Born and raised in the Eastern Cape, with lots of ambition and desire for farming, Lauretta Visagie started farming eighteen years ago[...]
VIDEO: Kynoch innovasie vir die boer
Kynoch help jou om verbeterde doeltreffendheid deur innovasie te bereik. Innoverende plantvoedingsoplossings, presisie plant oplossings en agronomiese advies is van die min dinge waarmee Kynoch die boer help om die beste grondgewas potensiaal te haal. Vir meer inligting, besoek die Kynoch webtuiste by https://www.kynoch.co.za/. https://youtu.be/fRuyU_SeC9g
Alles is groter met Kynoch
As dit kom by jou gewasse, is groter beslis beter! Met Kynoch is alles groter en beter as voorheen: Van massiewe mielies tot groot oeste tot selfs groter winste. Met Kynoch in jou span, is daar geen perke aan jou boerdery nie. https://youtu.be/eXT4EmLNHQk Vir meer inligting, besoek https://www.kynoch.co.za/.
Groei ultra mooi gewasse met Ultra Starter! | Kynoch
Dr. Chris Smit, senior landboukundige by Kynoch, vertel meer oor die Ultra Starter kunsmis. Droë korrelkunmis word bedek met ‘n mikro-element bedekking. Die bedekking is stewig vas aan die korrel en sal nie sommer afvee aan die sak nie. Dit is ook op elke liewe korrel teenwoordig. Die kunsmis[...]