Kynoch
Kynoch is kenners wanneer dit kom by kunsmis! | KynoKelp
Dr. Chris Schmidt is 'n senior landboukundige by Kynoch. Hy vertel waarom KynoKelp die regte keuse kunsmis vir jou grond is. "Kelp" is 'n ekstrak wat ontrek word uit seebamboes vanuit die suidkus tot die weskus. Die omstandighede waarin die seebamboes groei veroorsaak dat dit intern sekere bestandele produseer[...]
Kynoch weet hoe om ‘n vrugbare oes te kweek
Lehlohonolo Pahkoe is 'n jong boer in die Vrystaat, waar hy sy ma op hul familieplaas help. Sy ma het in die jaar 2000 'n plaas gekoop waar sy met vier beeste begin het. Sy het probeer plant, maar het gesukkel om daarin sukses te behaal. Lehlohonolo het in[...]
Kynoch kén kunsmis! | KynoFulvate Yellow
Hentie Cilliers is 'n Kynoch-landboukundige. Hy vertel ons meer oor KynoFulvate Yellow. Dit is 'n bruin-geel vloeibare produk. Dit bevat 10% fulviensuur. Die klein koolstofkettings wat dit bevat gee dit 'n paar unieke eienskappe. Van die voordele daarvan is dat dit komplekse met metaalysters kan vorm en dit deur[...]
KynoHumate Black: Die geheim tot goeie grond | Kynoch
Hentie Cilliers is 'n Kynoch landboukundige wat ons meer vertel oor die KynoHumate Black. Organiese materiaal stel humiensure vry wanneer dit ontbind wat voordelig is vir jou plante en grond. Dis moeilik om organiese materiaal te verbou. Dis waar KynoHumate Black inkom. Dit is 'n swart vloeistof wat lang[...]
Farming for pleasure and profit: The road to success is paved with Kynoch’s advice and fertiliser
Smallholder farmers tend to farm in areas that have vast potential, yet the challenges facing these farmers are countless. Turning passion into productivity requires effective solutions, tailored to meet the needs of these farmers. Kynoch has a rich history of providing farmers with granular, liquid and speciality fertilisers. But[...]