Kynoch
Kynoch se KynoHumate Black laat ’n soet smaak
KynoHumate Black is die geheime wapen as jy plante wil hê wat vinnig groei en nie sommer gou flou word nie. Hierdie donkerbruin vloeistof is kunsmis wat baie humiensuur bevat. Met ’n pH van 10 tot 12 is dit geskik vir alkaliese oplossings en moet glad nie by suuroplossings[...]
Kynoch se KynoFulvate Yellow: Kunsmis vir elke klimaat!
As jy op soek is na ’n kunsmis wat jou gewasse se vermoë tot spanningshantering gaan verhoog, het Kynoch die oplossing vir jou. Kynoch se KynoFulvate Yellow fulviensuur is die antwoord op vrae wat jy nie eers geweet het jy het nie. Fulviensuur – hoe, wat en hoekom? Volgens[...]
Kynoch se KynoKelp gee “groen” ’n nuwe betekenis
“Gaan groen” is geen nuwe konsep meer nie, maar as dit kom by Kynoch se KynoKelp kry dit ’n heeltemal nuwe betekenis! KynoKelp is ’n groen seewieroplossing wat gebruik kan word as toediening vir blare en wortels. Dit bevat makro- en mikro-elemente. Hierdie natuurlik produk kom van die seewierspesie[...]
Kynoch Ultra Starter – ultra maklik, ultra doeltreffend!
Sukkel jy om jou gewasse te verbou? Is jou grond onvrugbaar? Is jy verlore en moedeloos? Kynoch stel bekend: Ultra Starter! Hierdie nuwe Ultra-reeks van Kynoch is perfek om nuwe lewe in jou grond en gewasse te plaas. Of jy met vrugte, neute, groente of weidings boer, hierdie kunsmis[...]
Kynoch: a product evolving connoisseur, feeding the nation
Article supplied To be Yield Enhancing focused, Kynoch is proud to be innovative and to focus on new product additions, while still prioritising the fundamental principles of plant nutritional agricultural inputs. Yield enhancement does not always refer to the highest yield, but also to more effective ways of obtaining[...]