Ultra Starter
Groei ultra mooi gewasse met Ultra Starter! | Kynoch
Dr. Chris Smit, senior landboukundige by Kynoch, vertel meer oor die Ultra Starter kunsmis. Droë korrelkunmis word bedek met ‘n mikro-element bedekking. Die bedekking is stewig vas aan die korrel en sal nie sommer afvee aan die sak nie. Dit is ook op elke liewe korrel teenwoordig. Die kunsmis[...]
Kynoch Ultra Starter – ultra maklik, ultra doeltreffend!
Sukkel jy om jou gewasse te verbou? Is jou grond onvrugbaar? Is jy verlore en moedeloos? Kynoch stel bekend: Ultra Starter! Hierdie nuwe Ultra-reeks van Kynoch is perfek om nuwe lewe in jou grond en gewasse te plaas. Of jy met vrugte, neute, groente of weidings boer, hierdie kunsmis[...]