Categories: Resource management videos, VideosPublished On: 14th March 2024

Groei ultra mooi gewasse met Ultra Starter! | Kynoch

By 1 min read
118 words

_KynochUltra_THUMBNAIL

Dr. Chris Smit, senior landboukundige by Kynoch, vertel meer oor die Ultra Starter kunsmis.

Droë korrelkunmis word bedek met ‘n mikro-element bedekking. Die bedekking is stewig vas aan die korrel en sal nie sommer afvee aan die sak nie. Dit is ook op elke liewe korrel teenwoordig.

Die kunsmis word by die wortels van die plant geplaas. Sodra die nuwe plant se wortels uitkom, is dit binne bereik van die kunsmis.

Dit is baie handig vir die gebruik van mielies, aartappels, sojabone en boorde. Hierdie kunsmis is hoogs opneembaar deur die grond en daarom uiters effektief.

Vir meer inligting, besoek www.kynoch.co.za of stuur ‘n e-pos na info@kynoch.co.za.

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0