KynoHumate Black
KynoHumate Black: Die geheim tot goeie grond | Kynoch
Hentie Cilliers is 'n Kynoch landboukundige wat ons meer vertel oor die KynoHumate Black. Organiese materiaal stel humiensure vry wanneer dit ontbind wat voordelig is vir jou plante en grond. Dis moeilik om organiese materiaal te verbou. Dis waar KynoHumate Black inkom. Dit is 'n swart vloeistof wat lang[...]
Kynoch se KynoHumate Black laat ’n soet smaak
KynoHumate Black is die geheime wapen as jy plante wil hê wat vinnig groei en nie sommer gou flou word nie. Hierdie donkerbruin vloeistof is kunsmis wat baie humiensuur bevat. Met ’n pH van 10 tot 12 is dit geskik vir alkaliese oplossings en moet glad nie by suuroplossings[...]