KynoFulvate Yellow
Kynoch kén kunsmis! | KynoFulvate Yellow
Hentie Cilliers is 'n Kynoch-landboukundige. Hy vertel ons meer oor KynoFulvate Yellow. Dit is 'n bruin-geel vloeibare produk. Dit bevat 10% fulviensuur. Die klein koolstofkettings wat dit bevat gee dit 'n paar unieke eienskappe. Van die voordele daarvan is dat dit komplekse met metaalysters kan vorm en dit deur[...]
Kynoch se KynoFulvate Yellow: Kunsmis vir elke klimaat!
As jy op soek is na ’n kunsmis wat jou gewasse se vermoë tot spanningshantering gaan verhoog, het Kynoch die oplossing vir jou. Kynoch se KynoFulvate Yellow fulviensuur is die antwoord op vrae wat jy nie eers geweet het jy het nie. Fulviensuur – hoe, wat en hoekom? Volgens[...]