John Deere

AMC Equipment sluit by die Senwes Groep aan en sal vanaf 1 Mei 2026 as Senwes Equipment handel dryf

Die Senwes Groep kondig met trots aan dat AMC Equipment vanaf 1 Mei 2026 amptelik deel van die Senwes Groep sal vorm en voortaan in die Noord-Kaap  as Senwes Equipment sal handel dryf. Hierdie stap volg nadat die voorgestelde transaksie deur alle relevante owerhede goedgekeur is.  Die integrasie vorm[...]

By Spesialisskrywer|3rd March 2026|Categories: Nuus|Tags: , , , , |

John Deere bied betroubaarheid en waarde vir jou plaas

Om John Deere-toerusting aan te skaf gaan oor baie meer as net nog ’n masjien op jou plaas. John Deere staan vir betroubaarheid en waarde, en almal weet goedkoop koop is duur koop. Met die aankoop van John Deere-masjinerie weet jy dat jou belegging vir jou wins sal bring.[...]

By Natasha Pretorius|17th February 2026|Categories: Artikels, Meganisasie|Tags: , , , |

VIDEO: John Deere staan uit by Balfour Hooidag 2026

Niel Ackerman | John Deere by Balfour Hooidag Van die land tot die toekoms. Niel Ackerman deel insigte oor John Deere se rol in die ondersteuning van boere met betroubare tegnologie en praktiese oplossings by Balfour Hooidag 2026. Gebou vir werkverrigting. Vertrou in die land. https://youtube.com/shorts/KLroKSnxjy0 Dewald van[...]

By Spesialisskrywer|9th February 2026|Categories: Meganisasie Videos, Video's, Videos|Tags: , , |

Ermelo Hooidag bewys waarde van moderne hooimaak

In ’n boerdery-omgewing waar weerstoestande al hoe meer onvoorspelbaar raak, bly hooi een van ie belangrikste skakels in volhoubare veeproduksie. Vir boere is hooimaak nie bloot ’n seisoenale aktiwiteit nie, maar ’n strategiese besluit wat ’n direkte invloed het op voergehalte, kostebestuur en uiteindelik die winsgewendheid van die boerdery.[...]

By Bianca Pretorius|6th February 2026|Categories: Artikels, Meganisasie|Tags: , , , , , , , |

Balfour Hooidag 2026: Hier het jy nooit te veel hooi op jou vurk nie!

Die jaar se Balfour Hooidag, wat deur die Balfour-boerevereniging aangebied word met AFGRI as hoofborg was weereens ’n reuse-sukses, met boere wat regoor Suid-Afrika die dag bygewoon het om meer uit te vind oor die nuutste toerusting en tegnologie met betrekking tot hooimaak. Baie van hulle keer jaar na[...]

0
Go to Top