irrigation
VIDEO: Die Reinke-verskil by Brits boere
Stephan van Staden vertel van hulle uitdagings wat hulle op die plaas het. Omdat hulle gelukkig genoeg is om in die besproeiingskema te wees, is dit vir hulle uiters belangrik om water presies en korrek toe te dien. “Ons het wegbeweeg van die konvensionele pypstelsel. ’n Spilpunt was net[...]
VIDEO – Reinke: ’n Familieboerdery waar tradisie en tegnologie saam groei
Pleroma-familieboerdery, geleë in die hartjie van Brits in Noordwes, boer Pieter du Preez saam met sy seun, Herman, skoonseun, Martin Greyling, en dogter, Janita Greyling. Martin vertel dat Reinke se goeie naam die familie oortuig het om hul spilpunte aan te skaf. “Omdat Reinke bekend is vir uitstekende diens[...]
VIDEO: Reinke dra by tot goeie oeste in Brits
Pleroma-familieboerdery, geleë in die hartjie van Brits in Noordwes, boer Pieter du Preez saam met sy seun, Herman, skoonseun, Martin Greyling, en dogter, Janita Greyling. Hulle het twee Reinke-spilpunte en hulle is baie beïndruk met Reinke se uitleg en diens. Hulle spilpunte is effektief, voldoen aan die boer se[...]
VIDEO: Tech Talk saam met Agrico | Episode 1: G3 Sentrale Spilpunt-kenmerke verduidelik
Welkom by die eerste episode van ons TechTalk-reeks in samewerking met Agrico. In hierdie episode kyk ons van nader na die G3 Sentrale Spilpunt en bespreek ons die sleutelkenmerke wat dit ’n betroubare en doeltreffende besproeiingsoplossing vir moderne boerderybedrywighede maak. Van robuuste ontwerp en slim tegnologie tot verbeterde waterdoeltreffendheid[...]
REBELO: Your one-stop shop for fertilisers, irrigation and more
In an age where modern farming increasingly relies on the combination of innovation and experience, Rebelo Agricultural Group stands out as a trusted partner to South Africa’s farmers. Founded by Jose Rebelo, whose agricultural journey spans over 35 years, the company’s story is grounded in both technical expertise and[...]