Agri SA
Gronddebat: Nou is daar feite op die tafel
Voorheen benadeeldes besit nou 26,7% van die totale aantal hektaar landbougrond in Suid-Afrika. Dit is beduidend meer as die 14,9% van landbougrond wat in 1994 in voorheen benadeeldes se besit was. Voorts besit wit boere nou 73,3% van landbougrond, teenoor 85,1% daarvan in 1994. Dít is van die bevindings[...]
Geweld teen plaasgemeenskappe moet stop
Suid-Afrika kan nie bekostig dat die geweldskultuur in die land plaasgemeenskappe verder teister nie. Plaasaanvalle en die wreedaardigheid daarvan moet deur alle Suid-Afrikaners ten sterkste veroordeel word. “Ons dink aan duisende mede Suid-Afrikaners wat die afgelope jaar hulle lewens weens geweldsmisdade verloor het, 52 moorde per dag! Baie boere[...]
‘n Verloorstryd teen misdaad
Geweldsmisdade het ’n baie demoraliserende uitwerking op mense en sluit in misdade soos moord, poging tot moord en rooftogte met verswarende omstandighede, soos die uiters gevreesde triomisdade (motorkapings, huis- en sakerooftogte). Volgens TLU SA se statistiek, steek 2017 sleg af in vergelyking met die situasie dieselfde tyd verlede jaar.[...]
Noord-Kaapse boer is Agri SA se 2017-Jongboer van die Jaar
Toyota SA/Agri SA se Jongboer van die Jaar is aangewys. Dit is Jaco Strauss (40) van die plaas Lekkerkry, in die Vaalhartsdistrik in die Noord-Kaap. Jaco is ‘n gewasseboer wat hoofsaaklik met graan, katoen en pekanneute boer. Die suksesvolle vrugteboer, Richard Myburgh, van die plaas, Cortina, tussen Villiersdorp en[...]
Droogtehulpverlening aan boere en plaaswerkers in droogtegeteisterde provinsies
Die voortgesette droogte in provinsies soos die Noord-Kaap, Wes-Kaap en Oos-Kaap hou ‘n ernstige bedreiging in vir voedselproduksie en neem daagliks ernstige afmetings aan. Agri SA doen daarom ‘n dringende beroep op die publiek en privaatsektor om weer eens tot die Agri SA Droogterampfonds by te dra. Ons opregte[...]