Agri SA
Agri SA se Jongboerfinaliste in elke streek word aangewys
Dit is vanjaar die dertiende jaar wat die kompetisie van Jongboer van die Jaar deur Toyota SA geborg word. Die nasionale wenner sal op 19 Oktober 2017 in Centurion aangewys word. Die provinsiale wenners kwalifiseer almal as finaliste vir die nasionale kompetisie. Die volgende jongboere is pas aangewys in[...]
Landbou red die ekonomie
Die feit dat die land se ekonomie nie meer in ‘n tegniese resessie verkeer nie, is te danke aan die reuse bydrae wat landbou gelewer het. Volgens die statistikus-generaal het landbou ‘n groei van 33,6% getoon. “Dit is ‘n onbetwisbare bewys daarvan dat landbou die grondslag van die ekonomie[...]
Motorfietse brul teen plaasaanvalle
Die lug om Hartbeespoortdam gaan op 16 September 2017 gevul word met die gebrul van motorfietse teen plaasaanvalle. “Die Nasionale Motorfietsvereniging en sy assosiate gaan die dag fondse insamel om boere en plaaswerkers teen plaasaanvalle te help beskerm. Dié fondse sal tydens Agri SA se kongres in Oktober 2017[...]
Pro-Agri Forum* is die jongste korporatiewe lid by Agri SA
“Agri SA is verheug om Pro-Agri Forum te verwelkom as sy jongste korporatiewe lid,” sê Johannes Möller, president van Agri SA. Pro-Agri Forum, as ‘n groep kommersiële mega-boere, is ‘n leier in die landbousektor waar hulle in opkomende boere belê en hulle bemagtig deur vaardigheidsontwikkeling en die deel van[...]
Agri SA herbevestig sy posisie oor hidrouliese breking in Suid-Afrika
Tydens ‘n geleentheid wat vandag deur die Nasionale Persklub in Pretoria gereël is, het Agri SA sy posisie ten opsigte van hidrouliese breking vir skaliegas-ontginning in die Karoo en elders in Suid-Afrika herbevestig. In sy sterkste uitspraak, oor die onderwerp tot dusvêr, het die President van Agri SA, Johannes[...]