Agri SA

SA aan die stuur van die WLO

Dr Theo de Jager is verkies tot voorsitter van die WLO(Wêreldlandbou-organisasie) in Helsinki, Finland. “Agri SA wil vir dr Theo de Jager, ‘n vorige adjunkpresident van Agri SA, gelukwens met hierdie prestasie. Hy is die eerste Suid-Afrikaner wat die WLO gaan lei en ons is trots op wat hy[...]

By Benine Ackermann|15th June 2017|Categories: News|Tags: , , , , |

Agri SA verwelkom riglyne vir die hantering van betreding en grondbesettings

“Suid-Afrikaanse wetgewing beskerm die regte van wettige grondeienaars, daarom verwelkom Agri SA die riglyne wat die polisie ontwikkel het ten opsigte van hulle rol en verantwoordelikheid om te verseker dat alle polisielede binne die omvang van die toepaslike wetgewing en beleid optree wanneer hulle handel met klagtes van betreding,[...]

By Specialist Writer|14th June 2017|Categories: News|Tags: , , , |

Beweerde onreëlmatige, verkwistende en korrupte praktyke in verband met droogtehulpfondse wat toegeken is

In 2016 het Suid-Afrika die gevolge van die ergste droogte in dekades in die gesig gestaar. Ses provinsies is as rampgebiede verklaar, naamlik KwaZulu-Natal, Vrystaat, Mpumalanga, Limpopo, Noordwes en die Noord-Kaap, terwyl slegs sekere distriksmunisipaliteite in twee provinsies (Wes-Kaap en Oos-Kaap) as rampgebiede verklaar is. Die droogte het aanleiding[...]

By Benine Ackermann|1st June 2017|Categories: News|Tags: , , , , , |
0
Go to Top