droogte gebiede

Mieliehulp aan boere in droë Noord- en Wes-Kaap

Die knellende droogte wat tans in die Noord- en Wes-Kaap heers, spesifiek in Namakwaland en Boesmanland, noodsaak optrede. NWK gaan dus ʼn inisiatief deur ʼn groep boereuit die Hoopstad-omgewing om mielieskenkings in te samel en aan te ry, ondersteun. Klante kan ook nou deur die NWK-silo’s ʼn mielieskenking maak.[...]

Beweerde onreëlmatige, verkwistende en korrupte praktyke in verband met droogtehulpfondse wat toegeken is

In 2016 het Suid-Afrika die gevolge van die ergste droogte in dekades in die gesig gestaar. Ses provinsies is as rampgebiede verklaar, naamlik KwaZulu-Natal, Vrystaat, Mpumalanga, Limpopo, Noordwes en die Noord-Kaap, terwyl slegs sekere distriksmunisipaliteite in twee provinsies (Wes-Kaap en Oos-Kaap) as rampgebiede verklaar is. Die droogte het aanleiding[...]

By Benine Ackermann|1st June 2017|Categories: News|Tags: , , , , , |
0
Go to Top