Agri SA
Aanvallers slaan toe op boerderygemeenskappe
“Die gewraakte plaasaanvalle die afgelope week en gebeure in Coligny skaad die beeld van Suid-Afrika. Dit frustreer Agri SA en die boerderygemeenskap dat boere steeds die teiken bly van kriminele elemente wat nie die belangrike rol van boere en plaaswerkers besef om in die land se voedselbehoeftes te voorsien,[...]
Landelike veiligheid verg meer beskermingsmaatreëls
“Die boerderygemeenskap het die afgelope paar maande weer deurgeloop onder gewelddadige plaasaanvalle met gepaardgaande moorde en erge trauma. Dit raak daarom toenemend moeilik om aan diegene wat direk blootgestel is of was aan misdaad te verduidelik dat die Agri Securitas Trustfonds met die finansiële hulpbronne tot sy beskikking alles[...]
SA rommelstatus: Die President moet verantwoordelik gehou word
In die lig van die onlangse kabinetskommeling en gebrek aan ekonomiese leierskap deur die President se kantoor, het Suid-Afrika ‘n gradering van rommelstatus van Standard & Poor (S&P) ontvang. Oor die afgelope 19 jaar het S&P slegs 23 lande afgegradeer na rommelstatus, waarvan slegs ses binne die kortste herstelperiode[...]
Agri SA sê politieke leierskap beduiwel die ekonomie
Die kabinetskommeling gaan nie net oor indiwidue nie, maar meer oor die onderliggende boodskap wat uitgestuur word, veral ten opsigte van die ekonomie, sê Johannes Möller, president van Agri SA. “Ons beskou hierdie stap wat Zuma geneem het as ‘n miskenning van die ekonomie, onkundigheid ten opsigte van beleggervertroue[...]
Wetsontwerp op landbougrondbesit nie weldeurdag
Sedert 2011 is die konsep van grondplafonne die onderwerp van hewige debat. ‘n Aantal studies is gedoen oor die lewensvatbaarheid van so ‘n maatreël en verskeie artikels in hierdie verband het reeds die lig gesien. Sommige adviseurs wat aangestel is deur minister Nkwinti se eie departement het teen só[...]