Agri SA

Agri SA reageer ook op plaasveiligheiddebat in die Parlement

“Agri SA verwelkom debatte oor plaasveiligheid soos die wat in die Parlement gevoer is, mits dit konstruktief sal bydra tot die oplossing van plaasgeweld. Die gesprekke het weer eens die fokus geplaas op die kwesbaarheid van die landbougemeenskap en die mate van geweld waaraan hulle blootgestel word. Agri SA[...]

Landelike veiligheid geniet hoëvlak aandag

Agri SA se Landelike Beveiligingskomitee het gister met ‘n hoëvlak polisie afvaardiging en ander verteenwoordigers van die land se veiligheidsmagte indringende gesprekke gevoer. Daar is beplanning gedoen oor verskeie landelike veiligheidsaspekte wat die veiligheid van die boerderygemeenskap bedreig. “Ons het waardering vir die polisie se betrokkenheid en die erns[...]

By Specialist Writer|15th March 2017|Categories: News|Tags: , , |

Grondbesettingsuitsprake is verwerplik

Agri SA verwelkom mediaberigte dat die leier van die EFF onder die Gemenereg aangekla word vir grondbesettingsuitsprake wat hy in Newcastle gemaak het. By die geleentheid het hy ondersteuners aangemoedig om onbesette grond te beset. Die uitsprake is weer herhaal met ‘n beroep op ondersteuners om op 6 April[...]

By Specialist Writer|1st March 2017|Categories: News|Tags: , , , , |

Agri SA reageer op skokkende plaasaanvalle

Meer as 8 500 plaasaanvalle en 930 moorde oor die afgelope 14 jaar, met meer as 30 plaasaanvalle sedert die begin van 2017 en ‘n moordsyfer wat die hoogte in geskiet het, spreek boekdele oor die volgehoue misdaadaanslag op boere en plaaswerkers. “Die situasie bevorder uiteraard nie Suid-Afrika se[...]

Agbiz en Agri SA reageer op die staatsrede

President Jacob Zuma het  weer, soos verlede jaar, te midde van chaos, met lede van die EFF wat onder meer uitgegooi is, sy staatsrede gelewer. Johannes Moller, president van Agri SA, sê: “Te midde van moeilike omstandighede het president Zuma homself goed gedra terwyl hy die staatsrede gelewer het.”[...]

0
Go to Top