staatsrede
Agbiz en Agri SA reageer op die staatsrede
President Jacob Zuma het weer, soos verlede jaar, te midde van chaos, met lede van die EFF wat onder meer uitgegooi is, sy staatsrede gelewer. Johannes Moller, president van Agri SA, sê: “Te midde van moeilike omstandighede het president Zuma homself goed gedra terwyl hy die staatsrede gelewer het.”[...]