landbougrond
Beskerm landbougrond teen vernietigende mynbou-aktiwiteite, vra TLU SA
TLU SA neem met groot kommer kennis van die toenemende aantal mynbouaansoeke wat op landbougrond gerig is. Hierdie situasie vereis onmiddellike aandag van die regering om die negatiewe impak op die omgewing en die landbousektor te voorkom. In Julie 2021 het President Cyril Ramaphosa die Presidensiële Klimaatkommissie in werking[...]
Gronddebat: Nou is daar feite op die tafel
Voorheen benadeeldes besit nou 26,7% van die totale aantal hektaar landbougrond in Suid-Afrika. Dit is beduidend meer as die 14,9% van landbougrond wat in 1994 in voorheen benadeeldes se besit was. Voorts besit wit boere nou 73,3% van landbougrond, teenoor 85,1% daarvan in 1994. Dít is van die bevindings[...]
Wetsontwerp op landbougrondbesit nie weldeurdag
Sedert 2011 is die konsep van grondplafonne die onderwerp van hewige debat. ‘n Aantal studies is gedoen oor die lewensvatbaarheid van so ‘n maatreël en verskeie artikels in hierdie verband het reeds die lig gesien. Sommige adviseurs wat aangestel is deur minister Nkwinti se eie departement het teen só[...]