Agri SA
Landelike veiligheid moet in die feesseisoen en daarna ondersteun word
Alle belanghebbendes in die landbousektor moet saamwerk om die onaanvaarbare vlak van misdaad wat plaasgemeenskappe ervaar aan te spreek, veral gedurende die feesseisoen. Op 2 November het ‘n groep bekommerde belanghebbendes in Pretoria byeen gekom om idees te deel oor hoe om landelike veiligheid te bewerkstellig. Tydens hierdie vergadering[...]
Agri SA verwelkom aanbevelings van hoëvlak paneel oor sleutelwetgewing
‘n Onafhanklike, hoëvlak paneel wat die effektiwiteit moes ondersoek van wetgewing wat sedert 1994 deur die parlement gepromulgeer is, het Dinsdagaand sy verslag bekendgemaak. Dié paneel, onder leiding van oudpres. Kgalema Motlanthe, is deur die parlement aangestel om die wetgewing en die in werking stel daarvan te evalueer en[...]
Plaasaanvalle: Agri Securitas bied praktiese hulp
Na afloop van Swart Maandag is die landbougemeenskap regoor die land deur ‘n vlaag plaasaanvalle geruk. Dít het ons net weer herinner hoe kwesbaar ons almal is. Maar daar is tog ‘n instansie wat boere bystaan en daadwerklik met praktiese oplossings help. Die Agri Securitas-trustfonds is die enigste van[...]
Net 10% boere in die noorde voldoen nie aan al die arbeidswette nie
Ongeveer 10% van die werkplekke waarop inspeksies gedoen is in Limpopo deur die Departement van Arbeid, was skuldig aan nie-nakoming van arbeidswetgewing. Agri SA het die inligting bekend gemaak nadat hulle vroeër die maand in Pietersburg aan die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie (KVBA) se direkteursforum deelgeneem het.[...]
Boere vra vir nugtere denke
Suid-Afrikaners is keelvol vir misdaad en dít raak toenemend sigbaar omdat gemeenskappe opstaan en aan protesaksies deelneem. Dan Kriek, president van Agri SA, sê dit is uiters belangrik dat misdaadbestryding ‘n inklusiewe proses moet wees, omdat dit ‘n probleem is wat álle Suid-Afrikaners raak. Kriek sê Agri SA is[...]