Agri SA

Grondmosie – populistiese politiek seevier oor nasionale belang

Agri SA het volle begrip vir die noodsaak van grondhervorming en die frustrasie met die oënskynlike stadige vordering en is verbind tot ordelike en volhoubare grondhervorming. Politiek en emosie het egter die botoon gevoer in die debat oor grond wat Dinsdagmiddag (27 Februarie 2018) in die Nasionale Vergadering gevoer[...]

By Specialist Writer|28th February 2018|Categories: News|Tags: , , , , , , |

Agri SA se verwagtinge van die 2018-begrotingsrede

Dit is só dat die jaarlikse nasionale begrotingsrede ‘n geleentheid in Suid-Afrika is waarvoor almal wag. Tesame met die positiewe veranderinge wat tans plaasvind in die politieke landskap, word daar verwag dat die Februarie 2018-begrotingsrede beslis aandag sal geniet – nie net van die besigheidsektor en individue binne Suid-Afrika[...]

By Specialist Writer|19th February 2018|Categories: News|Tags: , , |

Kundiges verwag dat herfskommandowurm landswyd in Suid-Afrika kan versprei

Volgens ‘n onlangse mediaverklaring, verwag kundiges dat die herfskommandowurm oor Suid-Afrika heen sal versprei (met die moontlike uitsondering van die Wes-Kaap). Die verslag dui aan dat besmetting in vyf distrikte in Limpopo, dele van Mpumalanga asook in die Oos-Kaap aangemeld is. Die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye (DAFF)[...]

By Specialist Writer|14th February 2018|Categories: News|Tags: , , , |

Foutiewe beriggewing skaad boere se beeld

Foutiewe beriggewing deur die Gautengse- en Tarlton polisie aan die media oor die tragiese skietdood van ‘n plaaswerker in die Krugersdorp-omgewing het boere se naam deur die modder gesleep. Aanvanklike berigte het beweer dat ‘n boer ‘n trekkerbestuurder wat ‘n trekker gesteel het, doodgeskiet het. Latere berigte het egter[...]

By Specialist Writer|10th January 2018|Categories: News|Tags: , , |
0
Go to Top