Kommissie vir Versoening
Net 10% boere in die noorde voldoen nie aan al die arbeidswette nie
Ongeveer 10% van die werkplekke waarop inspeksies gedoen is in Limpopo deur die Departement van Arbeid, was skuldig aan nie-nakoming van arbeidswetgewing. Agri SA het die inligting bekend gemaak nadat hulle vroeƫr die maand in Pietersburg aan die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie (KVBA) se direkteursforum deelgeneem het.[...]