Veilings
Buckridge Bonsmaras en SYF Molopo: Gebou op sterk genetika en volhoubaarheid
Buckridge Bonsmaras het oor die jare heen ’n vaste reputasie opgebou as ’n kudde waar doelgerigte seleksie en praktiese boerderyhandelinge hand aan hand loop. Gevestig in die uitdagende en droë Molopo-streek, boer Buckridge in omstandighede wat nie net uithouvermoë vereis nie, maar ook topgenetika wat werklik kan presteer wanneer[...]
Vlakte Bonsmara Studiegroep verkoop duurste bul nòg op Doornpan
Op Vrydag, 17 Oktober 2025, het die Vlakte Bonsmara Studiegroep geskiedenis gemaak op Doornpan naby Roedtan, tydens hulle 16de bulveiling. Hierdie dag sal beslis as een van die groep se hoogtepunte onthou word, met ’n veiling wat nuwe mylpale bereik het en die gehalte van die Vlakte Bonsmara-genetika duidelik[...]
Die rykdom van Buckridge Bonsmara se ontstaan
Toewyding tot genetiese uitnemendheid en volhoubare boerderypraktyke, verseker dat Buckridge Bonsmara beeste teel van hoë gehalte wat aanpasbaar en produktief is, selfs in uitdagende omgewings. Hierdie stoet het deur die jare bewys dat hulle beeste ’n waardevolle belegging is vir kommersiële boere, en hulle voortdurende navorsing en verbeterings dra[...]
Open Range Beefmasters: Nuwe veilingsdatum en veilingslokaal!
Met 'n diepgewortelde passie vir gehalte en 'n onwrikbare fokus op genetiese vooruitgang, nooi Open Range Beefmasters jou uit na hulle 11de produksieveiling, ’n hoogtepunt vir enige Beefmaster-entoesias, teler of boer wat op soek is na beeste wat presteer. Hierdie jaar vier Open Range Beefmasters hulle 21ste jaar van[...]
Soutpansberg Bonsmaras se genetika lok kopers Vivo toe
Op Vrydag, 10 Oktober 2025, het Soutpansberg Bonsmaras hulle jaarlikse produksieveiling op die plaas De Ruigte naby Vivo aangebied, ’n dag wat beslis as ’n hoogtepunt in die streek se Bonsmara-kalender aangeteken word. Met ’n puik aanbod van genetika en ’n sterk kopersbelangstelling vanaf regoor die land, was dit[...]