Wiele
Ford Ranger Tremor: Die Avonturier in die Ranger-stal
Ford se nuwe generasie Ranger-reeks luukse 4x4 dubbelkajuitbakkies bied verskeie opsies aan voornemende kopers. Met die Ranger Raptor as die opwindende en sportiewe topmodel, is daar ook ondermeer die Wildtrak en Ltd modelle wat elk op sy gebied, aanloklik vir kopers is. Tydens die gesaghebbende SA Bakkie van die[...]
Bekostigbaarheid ONTMOET KRAG: Waarom Mahindra die slim keuse is om jou vloot uit te brei
Suid-Afrika se diverse nywerhede vra voertuie wat moeilike toestande kan weerstaan, swaar vragte kan dra en kostedoeltreffend kan funksioneer. Mahindra het dekades lank 'n reputasie opgebou vir die vervaardiging van kragtige, betroubare en praktiese voertuie wat perfek aan ondernemings van alle soorte se eise voldoen. Of jy nou jou[...]
Die nuwe ISUZU MU-X 3.0TD ONYX 4X4 outomaties: ‘n Uitstekende alternatief
Ons het sopas ISUZU se “nuwe” MU-X 3.0TD Onyx 4×4 teruggegee na 7 dae se heerlike ervaring van hierdie gedugte 7-sitplek sportsnuts. Met ontvangs het die MU-X slegs 151 kilometer op die elektroniese odometer gewys en na meer as 1400 kilometers afgelê op teer en grond met sleep en veldry[...]
Maak wildkyk lekker saam met Mahindra Alberton en JagLekker.co.za
Suid-Afrikaners is baie trots op ons wild en natuur. Duisende buitelanders stroom jaarliks hierheen vir die geleentheid om ons groot vyf te sien. Min dinge is so lekker soos ՚n wildrit wanneer die son opkom of ondergaan, veral wanneer jy dit doen in ՚n wildkykvoertuig waar jy so naby[...]
Nuwe Mitsubishi Triton beïndruk
Mitsubishi Motors Suid-Afrika het onlangs sy 6de generasie Triton in Gauteng bekendgestel en ons was daar. Mitsubishi gaan tot 11weergawes van die heel nuwe Triton in SA beskikbaar maak wat beide 4x2 en 4x4 aandrywing insluit vir kommersiële sowel as luukse leefstyl gebruik. Slegs die dubbelkajuit weergawes bied kopers[...]