Wiele

Hier is die top vyf bakkies wat die beste verkoop het in 2024!

Suid-Afrika is ’n paradys vir bakkie-liefhebbers. Bakkies domineer vir etlike jare die mark is ook in 2024 steeds op die lys van die plaaslike topverkoper motorvoertuie in 2024. En dit is ten spyte van hewige mededinging vanuit die verskillende SNV-segmente, wat met goeie waarde-vir-geld-aanbiedinge uit veral Sjina ons plaaslike[...]

By DIRK GALLOWITZ van Ultimate Drive|6th November 2024|Categories: Artikels, Wiele|

Foton Tunland G7 TLX dubbelkajuit 4×4 outomaties: ‘n Verrassingsbakkie uit China

Die Foton handelsnaam is nie onbekend aan Suid-Afrikaners nie. Die Foton Tunland bakkies het ‘n paar jaar gelede plaaslik gedebuteer, maar het nie juis suksesvol gewees om die gemiddelde plaaslike bakkie koper te oortuig nie, en die Tunland bakkie het daarna in 2018 stil-stil van die toneel verdwyn. Afgesien[...]

By DIRK GALLOWITZ van Ultimate Drive|25th October 2024|Categories: Artikels, Wiele|Tags: , , , |

2024 OPEL CORSA: Woelwater voorkoms met Franse flair

Noem die naam “Corsa” en dit roep onmiddellik heerlike herinneringe van ‘n baie gewilde en uiters bekwame klein luikrug wat vele Suid-Afrikaanse eienaars sedert die middel negentigs breed laat glimlag het. Wêreldwyd was die Opel Corsa al met ses generasies oor 40 jaar aan gewillige kopers beskikbaar as ‘n[...]

By DIRK GALLOWITZ van Ultimate Drive|19th August 2024|Categories: Artikels, Wiele|Tags: , , |
0
Go to Top