wiele

Nuwe Toyota Land Cruiser FJ bekendgestel: Oulik en bekwaam

Toyota Suid-Afrika Motors (TSAM) het pas die splinternuwe Toyota Land Cruiser FJ plaaslik bekendgestel en ons was daar. Die kompakte nuweling bekend as die Land Cruiser FJ, fokus op avontuurgerigte veldry vir ‘n nuwe generasie en moenie verwar word met die FJ Cruiser van ‘n paar jaar gelede nie.[...]

By Dirk Gallowitz|4th June 2026|Categories: Artikels, Wiele|Tags: , , , , |

2025-oesjaar: Motor-uitskieters

Plaaslik het 2025 inderdaad ’n ryk oes gelewer van nuwe modelle met veral die aanbiedinge uit China wat met eerste oogopslag goeie waarde vir geld bied. Die eens gesogte handelsname van bekende vervaardigers uit Europa wat oor die jare heen uiters gewild was en slegs beskore vir die meer[...]

By DIRK GALLOWITZ van Ultimate Drive|5th December 2025|Categories: Artikels, Meganisasie, Wiele|Tags: , , , , |

Ry lekker en veilig met Isuzu; só wys Morgan Isuzu Standerton by Val Boeredag

Wat ry die lekkerste op ‘n grondpad? ‘n Isuzu-bakkie. Daarom belê baie boere al jare lank in Isuzu-bakkies om hulle pad tot by die plaas veiliger, gerieflik en seepglad te maak. Morgan Isuzu Standerton was weer by vanjaar se Val Boeredag en het hulle verskeie opsies vir boere gewys[...]

By Benine Ackermann|15th July 2025|Categories: Artikels, Wiele|Tags: , , , , , |

Nuwe Mitsubishi Triton beïndruk

Mitsubishi Motors Suid-Afrika het onlangs sy 6de generasie Triton in Gauteng bekendgestel en ons was daar. Mitsubishi gaan tot 11weergawes van die heel nuwe Triton in SA beskikbaar maak wat beide 4x2 en 4x4 aandrywing insluit vir kommersiële sowel as luukse leefstyl gebruik. Slegs die dubbelkajuit weergawes bied kopers[...]

By DIRK GALLOWITZ van Ultimate Drive|19th December 2024|Categories: Artikels, Wiele|Tags: , , , , |

Foton Tunland G7 TLX dubbelkajuit 4×4 outomaties: ‘n Verrassingsbakkie uit China

Die Foton handelsnaam is nie onbekend aan Suid-Afrikaners nie. Die Foton Tunland bakkies het ‘n paar jaar gelede plaaslik gedebuteer, maar het nie juis suksesvol gewees om die gemiddelde plaaslike bakkie koper te oortuig nie, en die Tunland bakkie het daarna in 2018 stil-stil van die toneel verdwyn. Afgesien[...]

By DIRK GALLOWITZ van Ultimate Drive|25th October 2024|Categories: Artikels, Wiele|Tags: , , , |
0
Go to Top