sportnutsvoertuie
2025-oesjaar: Motor-uitskieters
Plaaslik het 2025 inderdaad ’n ryk oes gelewer van nuwe modelle met veral die aanbiedinge uit China wat met eerste oogopslag goeie waarde vir geld bied. Die eens gesogte handelsname van bekende vervaardigers uit Europa wat oor die jare heen uiters gewild was en slegs beskore vir die meer[...]
Die nuwe Honda BR-V
Honda Motors Suider-Afrika het sy hoog aangeskrewe reeks sportnutsvoertuie (SNVs) met ’n derde, splinternuwe model uitgebrei. Die BR-V sluit aan by die gevestigde CR-V, en die uiters gewilde HR-V, wat verlede jaar sy buiging gemaak het. Hoewel die BR-V onmiskenbaar lid is van die Honda-familie, bied die nuwe SNV[...]