Honda

Die nuwe Honda BR-V

Honda Motors Suider-Afrika het sy hoog aangeskrewe reeks sportnutsvoertuie (SNVs) met ’n derde, splinternuwe model uitgebrei. Die BR-V sluit aan by die gevestigde CR-V, en die uiters gewilde HR-V, wat verlede jaar sy buiging gemaak het. Hoewel die BR-V onmiskenbaar lid is van die Honda-familie, bied die nuwe SNV[...]

By Benine Ackermann|12th October 2016|Categories: News|Tags: , , , |

2016 HONDA CIVIC: Beter, groter, luukser

Honda Motors Suid-Afrika het vroeër vandeesmaand sy 10de generasie Civic in die pragtige Kaap bekendgestel en ons was daar. Sedert die eerste Civic in 1973 die motorwêreld getref het, het Honda model na model verbeter ten einde kopers tevrede te hou en het sedertdien meer as 23-mijoen eenhede van[...]

By Specialist Writer|24th August 2016|Categories: News|Tags: , , |
0
Go to Top