HONDA ELEVATE
HONDA ELEVATE: Bekostigbare en begeerlike klein sportsnuts
Ek het nog altyd ‘n sagte plek vir Honda motors gehad. Een van my groot gunstelinge is die S2000, maar die Accord stasiewa van ‘n paar jaar gelede met die 2,2 liter dieselenjin bly ‘n item op my emmerskoplys. Honda se nuutste Civic RS is ook ‘n groot gunsteling.[...]