Honda
Prettige klein sportnuts met styl: HONDA HR-V
Honda het so middel laasjaar ‘n baba-sportsnuts genaamd HR-V, tot sy modelreeks in Suid-Afrika gevoeg. Ons het ‘n tyd gelede die intreevlak 1,5 Comfort weergawe vir ‘n week toetsbestuur en was heel beïndruk. Die eerste HR-V is plaaslik in 2002 bekendgestel met ‘n voorkoms wat sterk trekke gehad het[...]
Die HONDA HR-V is die moderne stoftrapper vir die stadsjapie
Deur Dirk GallowitzHonda het so pas die nuwe HR-V tot sy modelreeks in Suid Afrika gevoeg en ons was by die bekendstelling.Honda het die eerste HR-V in 2002 in SA bekendgestel, so ‘n effe-hoër-op-die-wiel-stasiewa onthou ek. Destyds het hulle maar in beperkte getalle verkoop totdat die model in 2004[...]
2015 se Honda gee steeds die pas aan
Honda SA het die eerste Jazz in 2013 plaaslik bekendgestel. ‘n Klein kompakte MPV in die B-segment van die mark wat toe reeds ongeëwenaarde standaarde gestel het met innovering en veiligheidskenmerke in sy klas. Ook het die klein Jazz toe al pas aangegee met ‘n “CVT†ratkas.