motors
Nuwe Toyota Land Cruiser FJ bekendgestel: Oulik en bekwaam
Toyota Suid-Afrika Motors (TSAM) het pas die splinternuwe Toyota Land Cruiser FJ plaaslik bekendgestel en ons was daar. Die kompakte nuweling bekend as die Land Cruiser FJ, fokus op avontuurgerigte veldry vir ‘n nuwe generasie en moenie verwar word met die FJ Cruiser van ‘n paar jaar gelede nie.[...]
2025-oesjaar: Motor-uitskieters
Plaaslik het 2025 inderdaad ’n ryk oes gelewer van nuwe modelle met veral die aanbiedinge uit China wat met eerste oogopslag goeie waarde vir geld bied. Die eens gesogte handelsname van bekende vervaardigers uit Europa wat oor die jare heen uiters gewild was en slegs beskore vir die meer[...]
Mahindra: Suid-Afrika se snelgroeiendste motorhandelsmerk
Mahindra maak groot vordering in Suid-Afrika en het vinnig een van die land se snelgroeiendste motorhandelsmerke geword. Met ’n verstommende 40% toename in maandelikse verkope oor die afgelope jaar enrekordverkope van 2 253 voertuie in Maart 2025, het Mahindra homself gevestig as die voorkeurkeuse vir Suid-Afrikaners wat op soek[...]
Nuwe Mitsubishi Triton beïndruk
Mitsubishi Motors Suid-Afrika het onlangs sy 6de generasie Triton in Gauteng bekendgestel en ons was daar. Mitsubishi gaan tot 11weergawes van die heel nuwe Triton in SA beskikbaar maak wat beide 4x2 en 4x4 aandrywing insluit vir kommersiële sowel as luukse leefstyl gebruik. Slegs die dubbelkajuit weergawes bied kopers[...]
Dis ‘n SUZUKI ding! Modelle waarmee Suzuki Motors SA kopers se harte gaan wen
Deur Dirk Gallowitz van Ultimate Drive Suzuki Motors SA het in die afgelope paar jaar soos ‘n wafferse Aspoestertjie uit relatiewe niemansland in die kollig gespring met verstommende verkope van hul jongste reeks modelle. Op die rug van bekostigbaarheid, mooi ontwerp, bewese betroubaarheid en uitstekende waarde-vir-geld het hierdie Japanese[...]