motors
Motor dealers disappointed expected uptick in sales did not occur with move to level 2 lockdown
There was an expectation in the minds of most new vehicle dealers in South Africa that there would be an improvement in the sales rate, as the country moved to Level Two Lockdown rules, with opportunities for increased social involvement. However, this did not occur and the recently released[...]
Mitsubishi Triton gets athletic
Mitsubishi quick out of the blocks with new Triton Athlete Gold medallist boasting a sporty two-tone body kit with bold orange and black exterior design cues with matching two-tone orange and black leather seats and matching interior trimmings Enhanced sporty looks with a new-look grille design which includes a[...]
ALFA GIULIA verras vriend en vyand
Deur Dirk Gallowitz van Ultimate Drive Ware petrolkoppe sal die passie en petrol in die bloed verstaan wat Alfisti oor die jare so fanaties oor die Alfa motornaam en embleem gemaak het. Die ikoniese Italiaanse vervaardiger se roemryke rengeskiedenis en kleurryke modelle oor die jare verander bloed in petrol[...]
NUWE HONDA CR-V: Dis die SUV wat jy altyd wou hê
Deur Dirk Gallowitz Eienaars van Honda motors sal altyd weer ‘n Honda aanskaf. Dis soos ‘n goeie paar skoene wat lekker dra – jy laat hulle moeilik gaan en dan word daar gesoek na iets wat jou soortgelyke tevredenheid gaan gee. Met die CR-V is dit ook so. Sedert[...]
Range Rover Evoque Convertible: Topless in die Boendoes
Deur DIRK GALLOWITZ van Ultimate Drive Sportsnutse, of te wel es-joe-wee’s is myns insiens die voertuig vir die afsienbare toekoms, veral hier aan die suidkant van donker Afrika. Dit het status, is prakties en veeldoelig. Ek meen te sê mamma kan in haar ontwerperspakkie en hoë hakkies die helderverligte[...]