Honda CR-V
NUWE HONDA CR-V: Dis die SUV wat jy altyd wou hê
Deur Dirk Gallowitz Eienaars van Honda motors sal altyd weer ‘n Honda aanskaf. Dis soos ‘n goeie paar skoene wat lekker dra – jy laat hulle moeilik gaan en dan word daar gesoek na iets wat jou soortgelyke tevredenheid gaan gee. Met die CR-V is dit ook so. Sedert[...]