motors
Toyota Hilux Raider Black: Taai is nou ook swart met die spesiale model
deur Dirk Gallowitz van Ultimate Drive Toyota het oor die jare heen etlike spesiale weergawes van verskillende modelle in hulle passassiermotorreeks asook die Hilux-bakkies die lig laat sien. By die vorige Hilux-modelreeks was daar byvoorbeeld die “Legend 45-” en “Dakar”-modelle om onderskeidelik die model se 45-jarige bestaansjaar en die[...]
Toyota se C-HR ‘n heel gawe klein rakker
Ek weet nie van wêreldwyd nie, maar in Suid-Afrika verkoop sportsnutsvoertuie soos bier in ‘n sjebeen. Kompakte sportnutse raak by die dag gewilder en dit gaan nie meer lank wees nie dan gaan sedanmotors soos Corolla’s, Jetta’s en 3-reekse so vreemd wees soos kakie safaripakke in Nkandla. Gevolglik bied[...]
Mitsubishi Pajero Sport tref SA
Die wêreld se eerste passasiersvoertuig met voltydse vierwielaandrywing, die PX33, is in 1933 deur Mitsubishi bekend gestel. Vandag, meer as 80 jaar later, stel Mitsubishi sy splinternuwe Pajero Sport bekend – ’n luukse doelgeboude sportnutsvoertuig met soortgelyke rydinamika as baie kragtige, ruim en luukse sedans, maar teen ’n baie[...]
HYUNDAI TUCSON se spiertier boet
Die voorkoms van Hyundai se nuutste generasie Tucson is in my opinie die mooiste SUV in sy segment. Die moderne ontwerplyne en impossante voorkant vang onmiddellik die oog. Selfs die kajuit word, wat my betref, net deur die nuwe generasie Tiguan getroef. Dit blyk dat kopers ook so dink,[...]
Aygo nog meer opwindend met nuwe X-Cite
Die Toyota Aygo is sinoniem met styl sowel as oorspronklikheid. Die gewilde kleurskema, wat gekenmerk word deur die bekende klavierswart X wat die voorkant van die motor oorheers, is werklik iets om te sien, sê Toyota in hulle bekendstellingsverklaring. Hoewel die Aygo reeds die karakter het, was Toyota Suid-Afrika[...]