Hyundai
HYUNDAI TUCSON se spiertier boet
Die voorkoms van Hyundai se nuutste generasie Tucson is in my opinie die mooiste SUV in sy segment. Die moderne ontwerplyne en impossante voorkant vang onmiddellik die oog. Selfs die kajuit word, wat my betref, net deur die nuwe generasie Tiguan getroef. Dit blyk dat kopers ook so dink,[...]
2017 Hyundai Tucson: Gewilde Koreanse veldryer kry diesel enjin
Hyundai het so pas sy baie gewilde nuwe Tucson modelreeks met twee turbodiesel enjins uitgebrei. Vroeë vanjaar is die nuwe Tucson, ‘n medium grootte es-joe-wee, wat die gewilde IX35 model in Suid-Afrika vervang het, met ‘n 1,6 l turbo-aangejaagde petrolenjin bekendgestel. Die model het intussen die segmentleier in plaaslike[...]