diesel enjin

2017 Hyundai Tucson: Gewilde Koreanse veldryer kry diesel enjin

Hyundai het so pas sy baie gewilde nuwe Tucson modelreeks met twee turbodiesel enjins uitgebrei. Vroeë vanjaar is die nuwe Tucson, ‘n medium grootte es-joe-wee, wat die gewilde IX35 model in Suid-Afrika vervang het, met ‘n 1,6 l turbo-aangejaagde petrolenjin bekendgestel. Die model het intussen die segmentleier in plaaslike[...]

By Specialist Writer|25th November 2016|Categories: News|Tags: , , , , , |
0
Go to Top