Hyundai Tucson Sport
HYUNDAI TUCSON se spiertier boet
Die voorkoms van Hyundai se nuutste generasie Tucson is in my opinie die mooiste SUV in sy segment. Die moderne ontwerplyne enĀ impossante voorkant vang onmiddellik die oog. Selfs die kajuit word, wat my betref, net deur die nuwe generasie Tiguan getroef. Dit blyk dat kopers ook so dink,[...]