Pajero Sport

Mitsubishi Pajero Sport tref SA

Die wêreld se eerste passasiersvoertuig met voltydse vierwielaandrywing, die PX33, is in 1933 deur Mitsubishi bekend gestel. Vandag, meer as 80 jaar later, stel Mitsubishi sy splinternuwe Pajero Sport bekend – ’n luukse doelgeboude sportnutsvoertuig met soortgelyke rydinamika as baie kragtige, ruim en luukse sedans, maar teen ’n baie[...]

By Benine Ackermann|1st September 2017|Categories: News, Wheels|Tags: , , , |

Splinternuwe Pajero Sport kom in September 2017

Mitsubishi Motors Suid-Afrika (MMSA) stel die hoogaangeskrewe splinternuwe Pajero Sport in September 2017 bekend. Dié stylvolle nuwegeslag-Mitsubishi-sportnuts bied verfynde rydinamika danksy talle toonaangewende tegnologiese verbeterings, waaronder ’n hipermoderne outomatiese agtgang-transmissie. Die toevoeging van verskillende weelde- en gemaksnuwighede vir die bestuurder en passasiers maak die splinternuwe Pajero Sport ’n alledaagse genot[...]

By Benine Ackermann|3rd July 2017|Categories: News, Wheels|Tags: , , , , |
0
Go to Top