Mitsubishi Pajero Sport

Mitsubishi Pajero Sport tref SA

Die wêreld se eerste passasiersvoertuig met voltydse vierwielaandrywing, die PX33, is in 1933 deur Mitsubishi bekend gestel. Vandag, meer as 80 jaar later, stel Mitsubishi sy splinternuwe Pajero Sport bekend – ’n luukse doelgeboude sportnutsvoertuig met soortgelyke rydinamika as baie kragtige, ruim en luukse sedans, maar teen ’n baie[...]

By Benine Ackermann|1st September 2017|Categories: News, Wheels|Tags: , , , |
0
Go to Top