Toyota-motors

Aygo nog meer opwindend met nuwe X-Cite

Die Toyota Aygo is sinoniem met styl sowel as oorspronklikheid. Die gewilde kleurskema, wat gekenmerk word deur die bekende klavierswart X wat die voorkant van die motor oorheers, is werklik iets om te sien, sê Toyota in hulle bekendstellingsverklaring. Hoewel die Aygo reeds die karakter het, was Toyota Suid-Afrika[...]

By Specialist Writer|14th July 2017|Categories: News, Wheels|Tags: , , , , |

Die nuwe Toyota Yaris: Voel die pols

Die nuwe Toyota Yaris, wat sy wêreldbuiging vroeër vanjaar op die Geneefse Motorskou gemaak het, is nou as hersiene reeks in Suid-Afrika te koop en bied klante ’n aansienlik groter keuse en verbeterde toerusting regdeur die reeks. Toyota Suid-Afrika Motors (TSAM) noem die verbeterde Yaris die Pulse om te[...]

By Specialist Writer|13th June 2017|Categories: News, Wheels|Tags: , , , , |

Toyota bied afslagdienste vir alle voertuie ouer as 5 jaar

Die koste van voertuig-eienaarskap is nog altyd die kern van Toyota Suid-Afrika Motors (TSAM) se strategiese fokus, sê die maatskappy in ‘n verklaring. TSAM glo dat voertuigonderhoud beide billik en betroubaar moet wees, ongeag of die voertuig vir persoonlike- of besigheidsgebruik aangewend word. Om hieraan te voldoen bied TSAM[...]

By Specialist Writer|28th March 2017|Categories: News|Tags: , , |

Etios kry opwindende verbeterings

Die gerespekteerde Etios-reeks het hom as staatmaker in die Suid-Afrikaanse mark vir klein passasiersmotors sowel as in Toyota se produkreeks gevestig. Die Etios, wat as luikrug en sedan beskikbaar is, val in die smaak van kopers wat bekostigbaarheid, praktiese bruikbaarheid en betroubaarheid verkies. Dié model, wat gereeld op die[...]

By Specialist Writer|28th March 2017|Categories: News|Tags: , , , , , |
0
Go to Top