Etios
Etios kry opwindende verbeterings
Die gerespekteerde Etios-reeks het hom as staatmaker in die Suid-Afrikaanse mark vir klein passasiersmotors sowel as in Toyota se produkreeks gevestig. Die Etios, wat as luikrug en sedan beskikbaar is, val in die smaak van kopers wat bekostigbaarheid, praktiese bruikbaarheid en betroubaarheid verkies. Dié model, wat gereeld op die[...]
TOYOTA lewer nog ‘n skittervertoning
Toyota het nou ’n bykans onoorkombare voorsprong van meer as 24 558 verkope teenoor sy naaste teenstander op sy pad om sy markleierskap in Suid-Afrika die 37 ste keer te bekragtig. Toyota was ondanks ’n algehele markdaling van 10,1% teenoor voertuigverkope in Oktober verlede jaar die enigste vervaardiger wat[...]