Etios-reeks
Etios kry opwindende verbeterings
Die gerespekteerde Etios-reeks het hom as staatmaker in die Suid-Afrikaanse mark vir klein passasiersmotors sowel as in Toyota se produkreeks gevestig. Die Etios, wat as luikrug en sedan beskikbaar is, val in die smaak van kopers wat bekostigbaarheid, praktiese bruikbaarheid en betroubaarheid verkies. DiƩ model, wat gereeld op die[...]