Toyota-motors
TOYOTA C-HR: DIE HERDEFINISIE VAN DIE NUTSMOTOR
Die klein sportnuts-segment verteenwoordig die vinnigse groeiende ‘groep’ op die Suid-Afrikaanse voertuiglandskap. ’n Unieke eienskap van hierdie segment is die verskeidenheid en veelsydigheid van modelle. Dit het gelei tot die geboorte van die ‘nutsmotor’ – ’n moderne samevoeging van die luikrug en sportnuts met die beste eienskappe van al[...]