Toyota C-HR
Toyota se C-HR ‘n heel gawe klein rakker
Ek weet nie van wêreldwyd nie, maar in Suid-Afrika verkoop sportsnutsvoertuie soos bier in ‘n sjebeen. Kompakte sportnutse raak by die dag gewilder en dit gaan nie meer lank wees nie dan gaan sedanmotors soos Corolla’s, Jetta’s en 3-reekse so vreemd wees soos kakie safaripakke in Nkandla. Gevolglik bied[...]