MU-X
Ry lekker en veilig met Isuzu; só wys Morgan Isuzu Standerton by Val Boeredag
Wat ry die lekkerste op ‘n grondpad? ‘n Isuzu-bakkie. Daarom belê baie boere al jare lank in Isuzu-bakkies om hulle pad tot by die plaas veiliger, gerieflik en seepglad te maak. Morgan Isuzu Standerton was weer by vanjaar se Val Boeredag en het hulle verskeie opsies vir boere gewys[...]
VIDEO – Morgan Isuzu: Betroubaar, sterk en taai
Morgan Isuzu het al hulle betroubare Isuzu-motors by die Val Boeredag vir boere gaan wys. Die Isuzu D-Max-bakkie, MU-X en NPS 4x4 trok het uitgestaan. Sien die video hieronder: https://youtu.be/MUh1qfhelXQ
2022 ISUZU MU-X ONYX
Deur DIRK GALLOWITZ van Ultimate Drive Uit die koek van die D-SUV segmentverkope, vat die Toyota Fortuner elke maand die grootste sny. Die meeste ander mededingers kry eintlik maar net krummels, met Isuzu wat met die 2022 MU-X nou mik vir ‘n groter hap. Die uitgaande Isuzu MU-X was[...]