trok

VIDEO: Die nuwe FAW J7 is bekendgestel

FAW het dit weer reggekry! As jy jou vloot wil opgradeer en jou langafstandvervoerbesigheid na die volgende vlak wil neem, moet jy beslis die splinternuwe vlagskip FAW J7-swaardiens-prestasievragmotor bekyk. Die J7, wat onlangs in Sandton, Johannesburg bekendgestel is, bring gesofistikeerdheid, tegnologie, betroubaarheid en prestasie van die volgende vlak na[...]

By Spesialisskrywer|18th May 2026|Categories: Meganisasie Videos, Video's, Videos|Tags: , , , , |

1 eienaar, 1 bestuurder, 1 miljoen kilometer: Scania hou die wiele aan die rol!

՚n Moeilike en ingewikkelde taak lê voor enige vervoer bestuurder in Suid-Afrika. Slaggate, tolpaaie, duur brandstof en onderdele, en ononderhandelbare sperdatums is alles deel van die probleme wat logistieke dienste in Suid-Afrika onder toenemende druk plaas. Praktiese ervaring van 'n Scania eienaar Van hierdie werk is daar niks wat[...]

By Jaco Cilliers|9th July 2025|Categories: Artikels, Meganisasie|Tags: , , |
0
Go to Top