Ctrack
Maak jou trok slim met Ctrack
Jy weet tot op die laaste meter waar jou trekker loop, jou slimstroper hou rekord van elke pit en die werkswinkel laat weet jou as hulle op hulle skerm sien een van die masjiene op die plaas oorverhit of het ’n diens nodig. Al die tegnologie help jou om[...]