VIDEO: Die nuwe FAW J7 is bekendgestel

OFFLINE 01 – (Project Name).00_01_34_16.Still001
FAW het dit weer reggekry! As jy jou vloot wil opgradeer en jou langafstandvervoerbesigheid na die volgende vlak wil neem, moet jy beslis die splinternuwe vlagskip FAW J7-swaardiens-prestasievragmotor bekyk.
Die J7, wat onlangs in Sandton, Johannesburg bekendgestel is, bring gesofistikeerdheid, tegnologie, betroubaarheid en prestasie van die volgende vlak na die mark. Die J7 gaan nie die betroubare FAW JH6 reeks vervang nie. Dit sal egter ’n verfynde, premium weergawe bied wat FAW reeds bewys het werk.
Kyk die video om die bekendstelling van die jaar te sien.