vragmotor
VIDEO: Die nuwe FAW J7 is bekendgestel
FAW het dit weer reggekry! As jy jou vloot wil opgradeer en jou langafstandvervoerbesigheid na die volgende vlak wil neem, moet jy beslis die splinternuwe vlagskip FAW J7-swaardiens-prestasievragmotor bekyk. Die J7, wat onlangs in Sandton, Johannesburg bekendgestel is, bring gesofistikeerdheid, tegnologie, betroubaarheid en prestasie van die volgende vlak na[...]
1 eienaar, 1 bestuurder, 1 miljoen kilometer: Scania hou die wiele aan die rol!
՚n Moeilike en ingewikkelde taak lê voor enige vervoer bestuurder in Suid-Afrika. Slaggate, tolpaaie, duur brandstof en onderdele, en ononderhandelbare sperdatums is alles deel van die probleme wat logistieke dienste in Suid-Afrika onder toenemende druk plaas. Praktiese ervaring van 'n Scania eienaar Van hierdie werk is daar niks wat[...]
Die Hino 700: Jou vrag, bestuurder en trok is veilig
Die Hino 700-vragmotorreeks is een van die mees gevorderde vragmotorreekse op die mark. Die trokke verseker nie net dat jou vrag, jou bestuurder en jou trok veilig by sy bestemming kom nie, maar ook weer veilig terug. Anton Falck, visepresident van Hino Suid-Afrika, het tydens NAMPO 2025 vertel dat[...]