Mahindra XUV 3X0
VIDEO: Mahindra XUV 3X0: ’n Motor vir die meisies!
Mahindra het die perfekte motor net vir die meisies. Jy hoef nooit oor spasie bekommerd te wees nie, want hierdie voertuig het genoeg daarvan – en dit is boonop baie mooi. Die Mahindra XUV 3X0 is stylvol en moeiteloos. Die perfekte motor vir ’n veilige en gladde rit in[...]
Mahindra XUV 3X0: ‘n Veilige, mooi en betroubare voertuig
Dit was nog nooit so lekker om na ‘n voertuig te kyk soos die nuwe Mahindra XUV 3X0 nie. As jy op soek is na ‘n kleiner, maar betroubare, vinnige, veilige en mooi karretjie vir die stad of jou studentekind, dan is die voetuig die perfekte keuse. Hy is[...]