VIDEO: Mahindra XUV 3X0: ’n Motor vir die meisies!

A car for the girls – XUV 3X0_TN2
Mahindra het die perfekte motor net vir die meisies. Jy hoef nooit oor spasie bekommerd te wees nie, want hierdie voertuig het genoeg daarvan – en dit is boonop baie mooi.
Die Mahindra XUV 3X0 is stylvol en moeiteloos. Die perfekte motor vir ’n veilige en gladde rit in die stad én buite die stad.
Vat die pad saam met Mahindra!