Tremor
Ford Ranger Tremor: Die Avonturier in die Ranger-stal
Ford se nuwe generasie Ranger-reeks luukse 4x4 dubbelkajuitbakkies bied verskeie opsies aan voornemende kopers. Met die Ranger Raptor as die opwindende en sportiewe topmodel, is daar ook ondermeer die Wildtrak en Ltd modelle wat elk op sy gebied, aanloklik vir kopers is. Tydens die gesaghebbende SA Bakkie van die[...]